Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei Maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry, A-Ham, A-Ham, A-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur Die vuurvlieg sê ja, teen 'n sent 'n uur, A-Ham, A-Ham, A-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis Die huis in die vlei van mejuffrou Muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen Het hy van hierdie ontstellende nuus verneem, A-Ham, A-Ham, A-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis Hy moes opsit saam met Padda en sy muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur Want 'n opsitkers teen 'n sent 'n uur en 'n luistervink daarby is gans te duur, A-Ham, A-Ham, A-Ham

Watch the song video
Top songs from Carike Keuzenkamp
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!