Intro: verse N mens sou dink dat jy volmaak is Die wyse waarop jy van jou selfgemaakte Troontjie afkyk, wegkyk, neerkyk Maar ek is nie jou rondloperbrak nie En ek is nie die ou vloerlap waarmee jy Jou saddusseersgewete poleer nie chorus Ek weet wat's jou grootste vrees Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Verse Onthou jy nog toe net n mens was Voordat jy geword het wat jy jouself nou so verhewe ag N drogbeeld van praal en prag Maar wanneer jy alleen in jou huis Die deur agter jou sluit weet dat jy dan agter slot en grendel Met die monster in jou leef Ek weet wat's jou grootste vrees Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Bridge Kyk, die wiel draai En ons draai en draai en draai daarmee tesame Kyk, die wiel draai En ons draai en draai en draai daarmee tesame Kyk, die wiel draai Ek weet wat's jou grootste vrees Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Gebroke siel

Watch the song video
Top songs from Chris Chameleon
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!