Intro verse 1 En as die jaargety kom draai En die reënwind oor my randjies waai Laat die warrelwind ‘n laaste keer Sy nukke oor my lyf probeer verse 2 En roer die reën die droë loop Dan breek my hart se kleure oop En knoop ek gou my blommejas Van Kamieskroon tot Kommagas Namakwaland se veld hou nuwejaar Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar ‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak verse 3 Ek sprei my kelkiewynkaros Waar die horison die more los En iewers staan ‘n kokerboom Kniediep in die geel en droom Namakwaland se veld hou nuwejaar Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar ‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak Hier kan smaak Outro

Watch the song video
Top songs from Coenie de Villiers
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!