Waai en waai my tolboskind Deur storm en wind verwaai Waai en waai my tolboskind Jy maak my vreeslik bang Draai en draai my leegwindsiel Draai vannaand deur my Draai en draai lieplap vanaand Terug na ons huis Ek roep vannaand jou naam, waar hiervandaan In jou oë sien ek die vrees Uit jou mond hoor ek die huil Boo hoo Raai en raai ek wil nie meer jou tolbos brand Raai en raai ek wil nie bly in my windstil land Raai en raai ek wil nie meer in die dorings lê Raai en raai ek kan nie help om jou lief te hê Woorde & musiek: Johrné van Huyssteen

Watch the song video
Top songs from Ddisselblom
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!