Intro: verse 1 Ek voorspel Verspreide donderbuie oor jou hart en vel Dis hier waar ek besef jy is dalk meer Dalk meer as net my beste pel Hoe lank moet ek nog wag voor ek jou bel? Want ek soek meer Die liefde en die blydskap en die bitter seer En dag vir dag jou soen net soos die eerste keer Net soos die eerste keer Die woorde staan al lank hier teen my hart se deur Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou? Is dit te veel om te vra dat jy van my hou? Ek is gebore net vir jou En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel Ek is gebore net vir jou verse 2 Ek verstaan Alles wat jy sê al bly jou lippe stil En jy hoef nie te vrees, solank jy weet ek wil Solank jy weet ek wil Dis distinktief, en dit maak die verskil Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou? Is dit te veel om te vra dat jy van my hou? Ek is gebore net vir jou En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel Ek is gebore net vir jou verse 3 Sal jy my ken met die ligte uit? My binne hou as die koue byt? En my kan troos met die warm van jou lyf? Outro Chorus Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou? Is dit te veel om te vra dat jy van my hou? Ek is gebore net vir jou En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel Ek is gebore net vir jou

Watch the song video
Top songs from Dewald Wasserfall
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!