Osbraai op Kromdraai, almal is daar Van heinde en verre kom almal saam Die oupas en oumas sit op die stoep Ver in die verte, die jakkals wat roep Die mense dié kuier, die kinders drink coke Tant Lenie is besig, om koffie te skink Die son trek al water, die skemer is hier Almal tevrede om braaivleis te vier Want ons hou Osbraai op Kromdraai Almal is daar Van heinde en verre Kom almal saam Die oupas en oumas Sit op die stoep Ver in die verte Die jakkals wat roep Hansie van Gansbaai speel die kitaar Die arme ou dansvloer, dié kry maar te swaar Nooientjies staan eenkant, almal te fraai En kêrels se oë met liefde verraai Want ons hou Osbraai op Kromdraai Almal is daar Van heinde en verre Kom almal saam Die oupas en oumas Sit op die stoep Ver in die verte Die jakkals wat roep

Watch the song video
Top songs from Francois Hayes
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!