verse 1 Ek het jou dopgehou Met 'n jas in jou hand Deur doeane gespook Na 'n nuwe land Jou oë was natgehuil maar jou hart was braaf Mens is eenkeer jonk Mens is eenkeer laf Daar lê 'n vreemde daarbuite Daar lê 'n pond of twee Selfs die liefde kan wag Die tyd sal leer Maar ek moet nou gaan Ek sien jou eendag weer Met die internet kan ons tog kommunikeer Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean Ek mis die vat van jou hande soos in 'n moviescene Ek mis jou naam op my foon en jou sms Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee. verse 2 'n Brief in die pos is wat ons liefde was ek en jy is met die tyd belas vir die eerste maand was my hart verniel oral waar ek kom is ek 'n derde wiel maar tyd sal leer was ons woorde ek het lief was jou brief Jy's 'n poet my ding, jy moet aanhou sing Deur die internet praat ons gou gou weer

Watch the song video
Top songs from Jak de Priester
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!