Die Vrou Wat Ek Liefhet

Jo Black

Verse: 1 My hart is my toevlug Ek gee dit nou vir jou Draai hom toe met ware liefde Jy kan hom altyd by jou hou Ek sien dit in die sterre Ek hoor dit in jou stem Daar is meer in hierdie lewe Soveel meer vir ons bestem Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat my hart het In my diep oseaan Sal jy jou arms om my slaan Ek sal die wêreld kan aanvat Omdat jy agter my staan Jy's die vrou wat ek liefhet Verse: 2 Ek sê dit nie genoeg nie Maar ek weet dat jy verstaan Dat 'n man verloor sy woorde As 'n vrou soos jy voor hom staan Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat my hart het In my diep oseaan Sal jy jou arms om my slaan Ek sal die wêreld kan aanvat Omdat jy agter my staan Jy's die vrou wat ek liefhet Interlude Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat my hart het In my diep oseaan Sal jy jou arms om my slaan Ek sal die wêreld kan aanvat Omdat jy agter my staan Jy's die vrou wat ek liefhet Die vrou wat my hart het

Watch the song video
Top songs from Jo Black
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!