Stap kaalvoet saam met my, in die reën Op die spore van ons drome Net ek en jy alleen En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin Wat jy gee sal ek neem, want ek en jy is een Jou skaduwee Koor: Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree Deur droë woestyne deur die diepste, diepste water van die blou see En sou die strale van die son jou spore dofmaak sal ek koelte gee My asem bly 'n deel van jou Ek sal jou regop hou Jou skaduwee . Kom tel die sterre saam met my, elke aand In die melkweg lê ons drome en wag Dat ons dit kom haal Maar die donker van die onbekende nagte, dit maak my bang Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een Jou skaduwee

Watch the song video
Top songs from Juanita Du Plessis
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!