As Musiek Begin Speel

Karen Zoid

Intro: Hulle sê ons moet glo, net soos die kinders So is hierdie lewe dan net vir beginners? Seuntjies word manne en gaan sit dan in ‘n kroeg en lyk moeg My seun, jy moet luister as ek vir jou sê: Jy gaan eendag moet veg, met als wat jy het Soms gaan jy voel, wat is die doel , genoeg is genoeg Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel en dans in die somer se reën En soek vir die reënboog langs die pad, my skat Hardloop in die see in met jou jeans aan Kyk uit vir ‘n meermin en deel in gesprekke oor al die mooi plekke langs die kus Bly bewus van jouself Net nie teveel nie ook nie te min nie Maar net nie te veel nie Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog langs die pad, my skat En as jy ooit voel die lewe is net een groot ge-suffer reik jou hande uit en help ‘n ander met minder as jy Gaan maak iemand bly want dan sal jy Altyd kan saam sing as die musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog langs die pad, my skat Hardloop die see in met jou jeans aan Kyk uit vir ‘n meermin En as jy haar vind is ek bly my kind want ek weet twee dromers is beter as een Brug (x2) ========= Nan na na na he, Nan na na na he Nan na na na he, Nan na na na he Nan na na na he, Nan na na na he Nan na na na he, Nan na na na he Ek wil he jy moet saam sing Ek wil he jy moet saam sing Ek wil he jy moet saam sing my kind

Watch the song video
Top songs from Karen Zoid
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!