Was Ek Maar 'n Digter

Kupido

Intro: Was ek maar 'n digter sou ek dalk kon beskryf Wat jy aan my doen en hoe ek oor jou voel In gewone taal mag dit dalk klink asof ek oordryf As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel Ek sal jou liefhê tot die hane ophou kraai Tot die leeu en die lam by mekaar gaan lê Tot daar stilte oor die aarde kom en die wind nie langer waai Tot daar gras aan die hemel wil groei sal ek jou liefhê Totdat al die woorde van my tong verdwyn Tot die hoop beskaam en en die son nie meer wil skyn Tot die berge wegsink in die see vir ewig daar bly lê Dis so lank my liefling ek jou lief sal hê Dis jy wat my in gedagtes kan wegvoer Na die maan en die sterre wat deur my venster loer Jy's die warm van 'n kaggelvuur, die sprank van vonkelwyn En die son wat die mis laat soggens laat verdwyn Tot die berge wegsink in die see vir ewig daar bly lê Dis so lank my liefling ek jou lief sal hê Dis so lank my liefling ek jou lief sal hê Ek is net 'n mens en my swakheid lê by jou Hart en siel gee ek, daar is niks wat ek weerhou Net voor die woorde opraak is daar iets wat ek net moet sê Vir ewig liefling sal ek jou liefhê

Watch the song video
Top songs from Kupido
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!