Intro: verse 1 Skop uit jou skoene dat die aand kan begin Lang arm, wit warm Die stof gaan Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om verse 2 Die strand se sand kan ook lekker dans Die skuur die straataf kombuis ons Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-Chorus Dit maak nie saak waar die partytjie is nie Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker swaai Voete gaan in sirkels draai Kaalvoet sokkie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker spin Reguit in my arms in Kaalvoet sokkie verse 3 Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas Dans in die reën op die teer of Gras om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om verse 4 Die song stop nie al is dit droog of nat Die ritme sal ons vannaand kan Vat om en om, Draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-Chorus Dit maak nie saak waar die partytjie is nie Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker swaai Voete gaan in sirkels draai Kaalvoet sokkie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker spin Reguit in my arms in Kaalvoet sokkie Bridge Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Wo-o-o (Wo-o-o) Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Hey, hey, kaalvoet sokkie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker swaai Voete gaan in sirkels draai Kaalvoet sokkie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker spin Reguit in my arms in Kaalvoet sokkie Outro

Watch the song video
Top songs from Kurt Darren
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!