Arend De Beer - En Ek Loop

Misc Your Songs

Intro: Verso 1: Gisternaand, was jy aleen in die huis van jou lover Ek dink terug, aan jou sagte lyf wat wegkruip onder die laken Pré-Refrão Hoe vêr moet ek loop om jou hart weer terug te wen Moet ek aanhou hoop dat ek jou weer by my kan hê Ponte: En dan staan ek stoksiel aleen en jy is so vêr weg van my Jy't jou naam neer geskryf met jou vingers oor my lyf hoe het ek jou verloor Nou staan ek voor jou lover se huis met 'n song neer geskryf met woorde op papier wat sê: Ek mis jou; ek mis jou; ek mis jou; ohh ek mis jou Pré-Refrão Hoe vêr moet ek loop om jou hart weer terug te wen Moet ek aanhou hoop dat ek jou weer by my kan hê Verso 2: Maar vanaand, is jy by my en jy sê jy wil my terug hê dit val my by, hoe seer jy maak so ek loop eerder by die deur uit Pré-Refrão Hoe vêr moet ek loop om weg te kan kom van jou Vir jare het ek gehoop om weer 'n lewe saam jou te bou Ponte: En nou loop ek vêr weg van jou los my uit ek kan jou nie vertrou Jy't jou naam neer geskryf met jou vingers oor my lyf en steeds het ek jou verloor Nou staan ek voor jou lover se huis ek het 'n nuwe song geskryf met woorde in 'n brief wat vra; vergeet my; vergeet my; vergeet my; ohh vergeet my Baby vergeet my

Top songs from Misc Your Songs
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!