Jou dag was goor want jou girl het jou gedrop Jy't rugby gespeel en jou skouer gepop En al jou cd's is gesteel al jou Valiant en Koos Vir Kersfees kry jy Patricia Lewis Dan sing jy Alles is OK, alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Alles is OK, alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Want alles is OK en alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Die lewe is te kort om suur te word Jy't jou pa se kar afgeskryf te veel bier in die lyf Die pregnancy test is blou en jy't gedink sy is safe En jy't die kunstefees gemis want jou ouma het verjaar Toe jy terugkom hoor jy almal was daar En dit was die party van die jaar!! Dan sing jy Alles is OK, alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Alles is OK, alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Want alles is OK en alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Die lewe is te kort om suur te word

Watch the song video
Top songs from Zinkplaat
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!