Jy sien die wêreld deur kinders se oë Hoef nie in ander se twyfel te glo Jy is 'n boodskap, 'n wese wat woordloos verstaan Jy is die laggende boog wat bly swewe Hoop wat die son in my polsslag bly lewe Op trappe van lig loop jy sag Jou asem 'n wolk, stil soos die nag Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy Op duisend tree wil ek dans net soos jy Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Vanuit die poorte van jou wolkkastele Kom jy en waak oor die mense se tree Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge Voel jy nie lus vir vandag en vir more Jy is die kneg van lewe en sterwe En rus, net soos jy is Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy Op duisend tree wil ek dans net soos jy Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Is ek alleen dan hoef ek net te vra En jy sal kom jou vreugdeboodskap dra Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy Op duisend tree wil ek dans net soos jy Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy Op duisend tree wil ek dans net soos jy Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Watch the song video
Top songs from Anneli Van Rooyen
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!