Hy Is N Miljoenêr

Glenys Lynne

Intro: La le laa laa laa laa lalaa La la laa laa laa verse 1 'n Skeur in sy jas en 'n stukkende hoed Hy slaap in die gras, as die storms woed Hy leef van die wind, van son en voelgesang Altyd vrolik gesing, aah haa haa daar's niks wat hy verlang. N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry Trek van hier na daar, na wie weet waar net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar Dit is sy hele bestaan La le laa laa laa laa lalaa La la laa laa laa Erens was 'n kind en 'n huis en 'n vrou Erens was 'n prent maar die beeld vervlou En êrens word 'n plek en nêrens 'n land Ja soos voetspore strek, ahh haa haa Hou tyd in gister se sand N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry Trek van hier na daar, na wie weet waar net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar Dit is sy hele bestaan La le laa laa laa laa lalaa La la laa laa laa Outro N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry Trek van hier na daar, na wie weet waar net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar Dit is sy hele bestaan La le laa laa laa laa lalaa La la laa laa laa

Top songs from Glenys Lynne
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!