Intro: Verse In 'n dorpie in die suide soek die silwer plaas se geur woon 'n meise genaamd Silwer oor haar silwer hare kleur. Ja, hul het daar saam gespeel eens by die hawe en die strand en gedroom saam van die toekoms droom kasteele in die sand. Verse Al die ouer mense glimlag as hul saam saam verby kom Sê dan hy is haar beskore, sy's gebore net vir hom. maar sy siel was steeds 'n swerwer en die dorpie veels te klein toe hy groet, breek hy die hart van sy silwere meisie fyn. Silwer, silwer, liefdespaar Silwerskynsel in haar haare Silwer, silwer, dit was sy vir hom het liefde goud gebly Interlude Verse Ja hy swerf deur alles stede en sien meisies op sy reis maar gee-een kon kersvahou nie met sy Silwer meisie tuis En sy hare word ook silwer Silwer hare tussen goud Maar hy bly haar steeds gertou nog word hy ook hondered jaar oud. Silwer, silwer, liefdespaar Silwerskynsel in haar haare Silwer, silwer, dit was sy vir hom het liefde goud gebly (key change) Verse Hy was nie daar, sy benodig hom aan haar sy... Was ook nie daar toe die dorpie se bruidsklokke lui ... Hy was nie by, die geboorte van haar eeste kind ... En hy wonder nou of sy darm nog soms aan hom dink. (key change) Silwer, silwer, liefdespaar Silwerskynsel in haar haare Silwer, silwer, dit was sy vir hom het liefde goud gebly Silwer, silwer, liefdespaar Silwerskynsel in haar haare Silwer, silwer, dit was sy vir hom het liefde goud gebly

Watch the song video
Top songs from Glenys Lynne
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!