Pleister Vir My Hart

Lianie May

Intro Vers 1 As ek jou vra Om my hart te dra Op die winde oor die velde n duisend dae Sal jy die seer Vir my bedoel, kan keer Sal jy die mooiste drome hou vir my en jou Koor Gee my n pleister vir my hart Gee my n hart om vas te hou Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou Gee my n pleister vir my hart Waar is daai plek wat ek onthou Ek bly nog wonder so oor jou Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry En bring n pleister vir my hart Vers 2 Ek was geleer As jou hart moet skeur, Om die beste van jou hartseer te kan maak Moet jy weer glo En bid vir krag van bo, Wat jou sal dra en jou sal hoor as jy dit vra Koor Gee my n pleister vir my hart Gee my n hart om vas te hou Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou Gee my n pleister vir my hart Waar is daai plek wat ek onthou Ek bly nog wonder so oor jou Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry En bring n pleister vir my hart... Brug Vanaand Eks so alleen ek mis jou elke aand Want as die donker om my hart kom vou ) Wil ek jou sien, ek wil jou styf vas hou... Koor Gee my n pleister vir my hart Gee my n hart om vas te hou Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou Gee my n pleister vir my hart Waar is daai plek wat ek onthou Ek bly nog wonder so oor jou Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry En bring n pleister vir my hart En bring n pleister vir my hart

Watch the song video
Top songs from Lianie May
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!