Lately haat ek myself Maar ek haat jou meer Ek bly verlief op jou ek kan nie ophou redeneer En daardie aand toe jy my vra: Kan ons weer probeer? Moes ek geweet het, Daar is iets groots verkeerd Die tyd gaan so gou verby Dit was al 'n maand Jy was nog mal oor my Toe gebeur daardie aand Koor: Want jy was tevrede met Merwede En ek wens ek was oorlede Want jy's iets van my verlede Direct my na Van Stadensbrug Of my pa se yster 9mm gun Oh, 'n handjie vol Disprins 'n Lion lem Is dit my bloedpad Of is dit al hoe ek kan wen Jy't na my gekyk En stadig weggedraai Met 'n deurmekaar mind Se^ ek toe maar vir jou: Goodbye You left my heart shattered On the floor And me all alone trapped in a Trapped in a fishbowl With a tear running down my cheek I was forced to smile Want jy's for real uit my lewensfile Koor: Ek mis ons Pointless gesprekke oor krieket en drank Elke break wat jy detensie sit omdat jy bunk Jou funny comments Die way wat jy lag vir meide wat val voor Savoy Hotel Jou cute gesiggie jou dubble chin Die manier wat jy in die ry staan Gatvol grin Jou t-shirts die Playboy bunny En dat jy dink Superfly is funny Wil jy nog eendag my bed he^ As ek in my graf gaan le^ En sal jy someday met my trou As ek net oppitch en se^: Ek hou van jou Jy's my original My tien uit tien Ek is jou dierbaarste darling en jy bly my pokkelien Hierdie is nie 'n suicidal song Want ek wil nog lewe ek wil nog lewe Al was... Koor:

Watch the song video
Top songs from Melktert Kommissie
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!