Verse Herders op die ope velde Het dié nag die englekoor, Met die blye evangelie Uit die hemel aangehoor Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God in die hoogste heem’le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God in die hoogste he-me-le. Verse Met hul harte vol van vreugde Praat hul van die Jesuskind Herder vir die mens op aarde Wat verdwaaldes soek en vind. Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God in die hoogste heem’le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God in die hoogste he-me-le. Verse Ere in die hoogste hemel, Klink dit nou die wêreld deur: Liefde, vrede, welbehae Daal in Jesus tot ons neer. Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God in die hoogste heem’le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, Loof die Here God in die hoogste he-me-le.
Watch the song video
Top songs from Misc Christmas
Herders Op Die Ope Velde
Sleigh Ride
The Virgin Mary Had A Baby Boy
A Weihnacht Wies Früher War
5 Gingerbread Men
Konsta Jylhan Joululaulu
Kis Karácsony Nagy Karácsony
Kling Glöckchen Klingelingeling
Christmas Medley
Aber Heidschi Bumbeidschi