Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit winter hier by jou En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge wat vir altyd hou Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, dis verby en als is reg En tussen ons is als vergewe, want die sondaar is nou weg En my hart behoort vir altyd nou aan jou Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat Babe jy huil want jy verstaan nie, jy dink alles is verby Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie, en Liewe Jesus sorg vir my Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, ek's jou engel ek kyk na jou Hier waar ek is is geen trane nie, net die trane wat ek huil oor jou Sien my hart behoort nog altyd net aan jou Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat Pre-Chorus Jy verstaan nie hoe dit voel nie, Om hier voor jou te kan staan Maar ek mag nie met jou praat nie Want ek praat nou 'n ander taal........Probeer verstaan Want my hart behoort vir altyd nou aan jou Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat

Watch the song video
Top songs from Nicholis Louw
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!