Description Die liedjie kan sonder 'n Capo ook gespeel word. Die Capo word ingesluit as jy saam met die studio weergawe wil speel. Alternatiewelik kan jy eenvoudig die +1 transpose knoppie 3 keer click. Voorstelle en terugvoer word waardeer. Song: Die Land Artist: Steve Hofmeyr, Jay du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Ruhan du Toit Difficulty: Easy Tabbed by: Willem Intro verse 1 Waar gaan jy speel met jou maatjies? Waar gaan jou spore toe waai? Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek? verse 2 Wat los ons oor vir ons kinders? Wat gaan ons eendag kan wys? Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet? Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan? Chorus Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Belowe jy sal my aan die einde vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou En jou veilig hou Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou Ek belowe jou Die land behoort aan jou verse 3 Wat het geword van die liefde? Wat het geword van die droom? Trane van duisende val op die sand En die bome net sterker laat groeie in die landery Chorus Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Belowe jy sal my aan die einde vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou En jou veilig hou Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou Ek belowe jou Bridge Die land behoort aan jou Die land behoort aan jou Ek belowe jou Chorus Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Belowe jy sal my aan die einde vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou En jou veilig hou Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou Ek belowe jou Ek belowe jou Outro Die land behoort aan jou

Watch the song video
Top songs from Steve Hofmeyr
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!