Verso 1: Ek is 'n seun van die Weskus, ja, ek het hier groot geword. Ma sê: "Jy moet hier weggaan man, jy moet 'n dokter word." Toe pak ek maar my ou goedjies, en gaan na Stellenbosh. Met my vellies sonner sokkies, en met my borselkop. Verso 2: Ek laat loop toe met my Volla, sy roofrack vol gepak. Skiet toe met daai teerpad, my Coleman vol gepak. Ek bly toe daar in ou Dagbreek, en moet nou klasse loop Maar ek kyk net na die meisies, want ek is nou so groot Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma. Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa. Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja. Verso 3: Jare kom en glip verby. Almal het al hulle graad gekry. Jol ek steeds in my eerste jaar, ek het maar swak gevaar Toe skryf my pa vir my 'n briefie en sê ek moet plaas toe kom Maar ek wil nie teruggaan nie ... Toe sê ek weer vir hom: Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma. Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa. Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja. Outro Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma. Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa. Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.

Watch the song video
Top songs from Worsie Visser
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!