Deur Die Straights

Hugo

Capo op 3e fret 1ste Verse: Op Knysna draai ek af na Outeniqua pas teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet lê nog ver Ek wil huistoe gaan Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou Ek wil huistoe gaan Koor: Deur die straights en om die draaie na jou Deur die straights en om die draaie na jou Bloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie Ek wil huistoe gaan Kuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel Amper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien Ek wil huistoe gaan Koor x 2 1ste Vers 2de Vers Koor x 2

Watch the song video
Top songs from Hugo
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!