In die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolf dis net die lig wat ons twee skei na werk gaan ons saam in die hysbak ry Jy’t jou eie kantoor, en ek het myne maar tussen jou en my, lê ‘n duisend kosyne Tussen die tweede en die derde vloer GA wens ek hierdie hysbak breek x2 In die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolf dis net die lig wat ons twee skei na werk gaan ons saam in die hysbak ry Ek wonder of jy, ook so voel oor my le jy ook in die nag, en dink aan my Soos die leeu en die lam, nooit bymekaar gaan le sal ek en jy, nooit iets kan se nie
Watch the song video
Top songs from Hugo
99 Problems
Hailstorm
Deur Die Straights
Die Hysbak Song
Bread & Butter
Claire Really Does Care
Wake Alone
Simples Gesto
Rock N Roll Delight
Mekong River Delta