Kloofstraat

Stef Bos

Stef Bos - Kloofstraat Ik lag in een bed In een kamer in Kloofstraat En achter de berg kwam De zon langzaam op Weinig geslapen Moe en toch wakker En jij was nog ver Je draaide je om En ik hoorde buiten ` Een auto vertrekken Zag naast mij een foto En ik zag jou staan Saam met n liefde Wat jy nie kan vergeet nie En ek het gedink Dis nou tyd om te waai En ek het gedink Aan die swerver Wat nerrens kan bly Wat slaap langs die straat Waar die ryk mense ry En ek het gedink aan die pad Wat ek het geloop Fok die lewe is vreemd En dit voel soos n droom En ek het gedink: Wat maak jy in my kop Wat maak jy in my hart Wat maak jy in my los Wat maak jy in my arms Wat maak jy in my toekoms Wat maak jy my verlede Wat maak jy in my drome Wat maak jy in my lewe Wat maak jy in my wereld Wat maak jy in my woorde Wat maak jy in mij stilte Wat maak jy in my stem Wat maak jy met die tyd Wat maak ek met myself Wat maak jy met my… Ik lag op een bed in een kamer in Kloofstraat (herhaal een aantal keer, dan eindigen op )

Watch the song video
Top songs from Stef Bos
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!