intro - verse innie langgras onder sterre wat skyn het jou woorde verdwyn en my hart het saam met krieke se beat heel uitgefreak in die moment het ek te veel gepraat jy’t jou oë toegmaak en stilgebly ek het aanhou stry toe reach jy uit en neem my weg -Chorus en nou tel ek alleen die branders en jy soek iemand anders met meer tyd wat jou vir ewig vas kan hou en ek benodig meer woorde speel vir jou valse akkoorde probeer verduidelik wat ek wil sé en hoekom ek so min kan sé -verse in die wolke was my mind gewees ek was jonk van gees en jou woorde saam met liefde in my hart gekleef en ek wonder of jy nog kan sé waar my sproete lé en sterre kyk maar dis als verby fluit fluit ons storie is uit -Chorus -bridge jy het my gevra of ek jou nog lief het en silence het my oorval toe staan en loop jy net nou wonder ek wat ek moré vir jou sal sé as jy my by sunflower vra wat ek wil hê die vriende ding is in jou oë 'n cliché ek begin weer baie praat toe kyk jy weird na my nou's al jou rose briefies mooi woorde liefies deel van 'n memory totdat ek jou weer sien -Chorus

Watch the song video
Top songs from Die Melktert Kommissie
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!