Intro: Jy stuur vir my jou boodskappe saam met die wind En ek sien jou glimlag daagliks in elke verlore straatkind En dan pos jy 'n reenwolk om saam met my te treur In koeverte van verlange en seels gedruk in ink van seer Koor: Want jys my engel Kom kuier by my vanaand My engel Wat tussen 'n duisend liggies baljaar Agter branders waar die son min skyn En die mense altyd so jaag My engel Kom raak rustig hier langs my lyf vanaand In jou ou voetspore in jou ou land Volg ek die kronkelpad van ons vriendskapsjare En alles wat jy my geleer het Al die woorde wat ons deel Moes ek vasklou aan 'n bondel liefde Om die pyn mee weg te streel Koor: Oor 'n bottomless koppie koffie Moes ek my bottomless liefde aan jou verklaar Met die woorde van 'n spyskaart Moes ek vir jou vaarwel

Watch the song video
Top songs from Die Melktert Kommissie
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!