-intro -verse alleen in brooklyn mall in burgundy’s bestel twee whiskeys die rook in my oë die waitress vra: “ekskuus, is jy al 18?” en ek sê: “thanks for the compliment” en dink, ook maar net-net ek maak my boek oop, wil besig lyk want almal kyk kyk sy lyk skielik 24 en vier haar woord woordlose brein en ek verstik aan die woorde in my bord want alles wat ek kort bly wegkruip -Chorus en ek bet lankal opgehou dink verwag dat almal vir my skink nog een gooi net nog ‘n glas bietjie voller ek vreet als op maar ek raak net dommer dommer ek bekommer my en wonder woorde raak weer weg en word wonderwoorde die kommer in my raak al dommer -verse ontevredenheid jy het my verlei en uitgetrek en afgeskil 'n bietjie te veel gekry ontevredenheid verwantskap my beleid want hierdie ontevredenheid in my het alles weggesmyt -bridge -Chorus -solo -outro dommer dommer en ek bekommer my en raak dommer

Watch the song video
Top songs from Die Melktert Kommissie
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!