Intro: verse Amin spinnerakke teen my muur en aan my siel die son het lankal verdwyn sprnnerakke om my glas spinnerakke hou my vas die kokkerotte drink my wyn tussen skadu’s dink ek weer aan jou en dans saam met die vlamme wat die spinnekoppe weghou tussen skadu’s wat saamsing teen my muur soek ek na jou silhoeët tussen spinnerakke in elke uur -Chorus x 2 en aan staal snare veduidelik ek my hart en aan staal snare knoop ek jou styf vas maar hoekom kuier jy net in my storieboeke jy dwaal in my gedagtes diep in my droom en hoekom probeer ek jou karakter uithaal en vlees en bloed met elke soen in jou hart inblaas jy laat my wonder jy laat my treur gisteraand het jy jou lippe aan my siel afgevee jy bly onskuldig ek bly lief vir jou dis onregverdig dalk hou ek net te veel van jou -verse spinnerakke teen my muur en aan my siel die son het lankal verdwyn sprnnerakke om my glas spinnerakke hou my vas jy drink stillitjies weer van my wyn van my wyn

Watch the song video
Top songs from Die Melktert Kommissie
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!