Inleiding: (X2) Al vergeet jy my vir altyd langs 'n mylpaal op jou pad Onderstreep jy steeds die prentjies in die hoeke van my hart Sloop die mure Die mure wat ek bou En alles, alles binne Gesiggie, hoort aan jou Leg die kaart van liefde Al neem dit jou 'n jaar Tot die mal maak van ons briewe En die oë op ons bedaar. Gou gesiggie skud my hand As die lense vir ons loer Net 'n oomblik naamloos Alhoewel jy in my boer Woorde & musiek - Theuns Jordaan

Watch the song video
Top songs from Theuns Jordaan
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!