Intro: | | Kyk die hanne die, die twee hande van my. Waar het ek die, twee hanne gekry? Kyk die hanne die, die twee hanne van my. Die hanne raak oud, maar daar's nog nie fout. Met die hanne van ‘n ouman, ja-nee. Verso 1: Kyk die hanne die, hulle't hard gewerk. Doodmaak hanne die, kan bid in die kerk. Kyk die hanne die, hulle't te lank gewerk. Die hanne is hard die hanne kan slat. Die hanne van ‘n ouman, ja-nee. Instrumental | | | | Verso 2: N.C. Kyk die palms van my, was mos nooit vol geld. Hier loop die toekoms vir my, nes paadjies deur die veld. Kyk die hanne van my, hulle ken net nie geld. Klop aan die deure, is net vol vere. Die hanne van ‘n ouman, ja-nee. Kyk die hanne die, die hande van my. In my jonger dae, het hulle lekker gekry. Kyk die hanne die, die twee hande van my. Die hare geel, het hulle gestreel. Die hande van ‘n ouman, ja-nee. Outro Die hande van ‘n ouman, ja-nee. Die hande van ‘n ouman, ja-nee.

Watch the song video
Top songs from Theuns Jordaan
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!