Intro: 'n ou man sit by die straat kafee en kyk al die mense loop heen en weer boemelaars raas by die wimpy bar en Fontana is oop, tot laat in die aand kaalvoet kinders in die straat wys parkeerplek aan en hou dan die hand en hou dan die hand en hou oop die hand, ja Koortjie: en gee gee gee, gee gee gee jou sente jou drome jou klere vol gate gee jou hart vir hillbrow ja gee jou hart vir hillbrow In Quartz Straat hoor ek ‘n meisie my roep, Daar’s ‘n Hare Krishna wat vra wat ek soek En ken ek vir Jesus? Vra ‘n man op die stoep, Tussen Hillbrow records en Estoril Books En dis lank na twaalfuur, En die Hillbrow toring stuur Sy seine in die nag, sy sein in die nag, Sy sein vir die junkies wat wag, o Koortjie: En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow, Ja, gee jou hart vir Hillbrow En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel, En stemme en musiek klink in elke woonstel. Ons sit in die son, drink wyn, Ons survive met ‘n helse lot pyn in hierdie land, ja Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef, Op die een wat kry wat hy vra, ja Koortjie: En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow, Komaan, gee jou hart vir Hillbrow

Watch the song video
Top songs from Theuns Jordaan
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!