Vers 1 Die eerste keer toe ek my kry Stap jy woordeloos deur my verby Jou ysblou oë kyk regdeur my Vers 2 Die eerste keer toe ek jou sien Weet ek ons is aanmekaar gebind Tussen lyne sal jy my vind Koor: Wanneer die oseane rus kry Wanneer die storms weer gaan lê Dan sleep die winde oor die water Jou asem sag En later, later Hoor ek weer jou naam En later, later Weet ek jy verstaan Vers 3 Met 'n hart van staal het ek jou kom haal Jare later voltooi dit ons verhaal Ons praat mekaar se taal Vers 4 Elke uur wat ons verspeel Lê die tyd en wag dat ons dit deel Die sirkel wat ons dit heel Koor: Brug: Sy roep na my Die engel wys waar ek haar sal kry Sy vra na my In 'n droom waar ek haar kry Hoor ek my naam in haar gebed My naam weerklink in haar gebed Vers 5 In stilte sal ek jou vashou Sonder ophou, totdat jy onthou Hoeveel ek van jou hou Koor: En later, later Hoor ek weer jou naam En later, later Hoor ek weer jou naam En l-a-t-e-r Hoor ek weer jou naam Woorde & Musiek - Theuns Jordaan

Watch the song video
Top songs from Theuns Jordaan
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!