verse 1 Here van die heiliges U wat was en U wat is Ek sal sing, ek sal sing U Liefde sal vir ewig staan U liefde sal ook my kom haal Ek sal sing, ek sal sing Pre-Chorus Die Gees en die bruid roep uit, ons wag, ons mag Ons verlang na U Heer, na U Heer Kom Jesus kom vir U bruid Vir hierdie mens wat voor U staan Kom Heil'ge Gees en reinig ons ? Vir die bruilof van die Lam ? Jesus kom, Jesus kom Jesus kom tog gou kom verse 2 Here van die ewigheid, Oorwinnaar van die laatste stryd Ek sal sing, ek sal sing U Liefde sal vir ewig bly, Die dag sal kom, die nag verdwyn Ek sal sing, ek sal sing