God is liefde Juig ons harte en bedink wat Liefde doen. Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen. Hy wat eerste liefgehad het, het in Liefde ons vergeef nou kan ons uit God gebore uit die bron van liefde leef uit die bron van liefde leef uit die bron van liefde leef Key Change: God is liefde Juig ons harte en bedink wat Liefde doen. Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen. Hy wat eerste liefgehad het, het in Liefde ons vergeef nou kan ons uit God gebore uit die bron van liefde leef uit die bron van liefde leef uit die bron van liefde leef
Watch the song video
Top songs from Retief Burger
Almal Hier Tesaam
God Is Liefde
Nou En Vir Altyd
Hier Is Ek
Daar Staan N Kruis
Halleluja In My Hart
Dieselfde Krag
Daar Is Niks
Kom Jesus Kom
In U Arms