1. God van vreugde, God van vrede, God van lewe, bowenal, God oor my. God van gister, God van vandag, God van ewigheid, bowenal, God oor my, o God oor my! En die hemel straal van U magtigheid. En my lewe spreek van U waarheid. Halleluja in die hemel. Halleluja in my hart, Vir ewig en ewig. Halleluja op die aarde. Halleluja in my hart, Vir ewig en ewig. Halleluja! 2. God van almag, God van krag, God oor die nasies, bowenal, God oor my. God van verlossing, God van genade, God van vergifnis, bowenal, God oor my, o God oor my. En die hemel straal van U magtigheid. En my lewe spreek van U waarheid. Halleluja in die hemel. Halleluja in my hart, Vir ewig en ewig. Halleluja op die aarde. Halleluja in my hart, Vir ewig en ewig. Halleluja!
Watch the song video
Top songs from Retief Burger
Almal Hier Tesaam
God Is Liefde
Nou En Vir Altyd
Hier Is Ek
Daar Staan N Kruis
Halleluja In My Hart
Dieselfde Krag
Daar Is Niks
Kom Jesus Kom
In U Arms