Intro: verse 1 In die more, in die aand, in die goeie of die kwaad. In die somer, in die seer, in die son of stormweer. Sal ek U loof… vir nou en vir altyd. Interlude verse 2 Daar is altyd, nog ‘n rede, om te jubel in die Here. Kom wat wil in hierdie lewe, sal ek veg met lof gebede. Ek Sal U loof … vir nou en vir altyd. Pre-Chorus Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. Sing halleluja, saam met die engele. U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd. verse 3 Met ‘n Hart vol dank psalms, sal ek dans tot in U arms, sou ek saai deur al my trane, sal ek oes met jubel sange Ek Sal U loof … vir nou en vir altyd. Pre-Chorus Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. Sing halleluja, saam met die engele. U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd. Pre-Chorus Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. Sing halleluja, saam met die engele. U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.
Watch the song video
Top songs from Retief Burger
Almal Hier Tesaam
God Is Liefde
Nou En Vir Altyd
Hier Is Ek
Daar Staan N Kruis
Halleluja In My Hart
Dieselfde Krag
Daar Is Niks
Kom Jesus Kom
In U Arms