Ons is almal hier tesaam vergader in sy Naam Verheerlik Hom Tot die dood was hy getrou en draaideur is ons nou sy eiendom laat ons maak soos hy ons se' mekaar steeds lief te he en hom in alles eer loof hom, Christus die Heer loof hom, Christus die Heer Hallelujah, ek kan nie sonder U nie Hallelujah, ek sal nie stilbly nie Hallelujah, daar is geen ander naam die As Jesus Christus die Heer
Watch the song video
Top songs from Retief Burger
Almal Hier Tesaam
God Is Liefde
Nou En Vir Altyd
Hier Is Ek
Daar Staan N Kruis
Halleluja In My Hart
Dieselfde Krag
Daar Is Niks
Kom Jesus Kom
In U Arms