verse 1 Dieselfde krag wat die dood oorwin het Wat die werk volbring het leef in my Dieselfde krag laat ons juigend skree U't die bose uitgeklee Dieselfde krag weet ek leef in my Opstandingskrag van sonde dood bevry U het oorwin die vyand is verslaan U het waarlik opgestaan verse 2 Dieselfde krag waarvan die Woord getuig Wat elke mag laat buig leef in my Dieselfde krag wat genesing bring Vloei ook deur hierdie sterweling verse 3 Dieselfde krag wat deur die donker breek Wat die oorwining gee leef in my Dieselfde krag waarmee U terug gaan keer Sal getuig U triomfeer
Watch the song video
Top songs from Retief Burger
Almal Hier Tesaam
God Is Liefde
Nou En Vir Altyd
Hier Is Ek
Daar Staan N Kruis
Halleluja In My Hart
Dieselfde Krag
Daar Is Niks
Kom Jesus Kom
In U Arms