Intro: Vers 1 Daar’s iets in die winter wat my pla, iets in die lug wat ‘n vloek dra. En dit vat my weer oor, soos n jaar van tevoor, ek het my baby verloor. Vers 2 Ek sien ver ss ke kyk deur my ruit, die vlaktes le wyd uitgesprei. Daar's heeltyd musiek, en die beeld van 'n fliek, maak my nogsteeds bietjie siek. In die klein karoo, sien ek weer jou oë. En ek kyk na die maan en die sterre daar bo. En ek dink aan jou lorrie drywer, daar waar jy ry. Aan die punt van jou hart daar kan 'n man vry Vers 3 Asof die son presies weet waar ons ry, hy sak heeltemaal te stadig vir my. Ek wens die skemer verby wat my Moses wil ry, die winter is net nie vir my. In die klein karoo, sien ek weer jou oë. En ek kyk na die maan en die sterre daar bo. En ek dink aan jou lorrie drywer, daar waar jy ry. Aan die punt van jou hart daar kan 'n man vry (en eindig op 'n )

Watch the song video
Top songs from Robbie Wessels
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!