Vers My meisie wou vir my se^ Ek het langs 'n ander paar boude gele^ En dis hoe sy daarvan weet Ek het my boxer by Sonja vergeet My Spiderman boxer by Sonja vergeet Koor Verbode vrugte is vreeslik lekker Verbode vrugte is nice Verbode vrugte is vreeslik lekker Verbode vrugte is nice Vers Sonja bly oorkant die straat Ek was by haar vir 'n klein bietjie raad En dit is toe wat gebeur Sy vra my toe mos om haar rug te masseer En haar sagte wit boudjies met room in te smeer Koor Verbode vrugte is donners lekker Verbode vrugte is nice Verbode vrugte is donners lekker Verbode vrugte is nice Einde Verbode vrugte is donners lekker Verbode vrugte is nice Verbode vrugte is donners lekker Verbode vrugte is nice
Watch the song video
Top songs from Robbie Wessels
Liewe Ouers
Waar Le Jy Vanaand
Lorrie Drywer
Verbode Vrugte
Pieter Van Zyl
Speedos En Crocks
Skinnidip
John West