Vers 1 Die beach is gepak met bruin gebrande lywe Van toon gesmeer met lotion tot onder hulle kuiwe Sandkastele, sonsambrele, kites en karretjies met roomys my juffrou bikini saam sensasie meneer spier wys Maar annerkant die duine, naby aan die rocks N.C. staan n ou en pose met sy speedo's en crocs Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie Speedo's en crocs, is verkeerd Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie Speedo's en crocs, is weird Vers 2 Ek en labs drink coca-cola soos ons loop tussen die duine Wie se spiere is die grootste is dit joune is dit myne Ons is manne op vakansie sonder stres sonder worries en skielik staan hy voor ons boelie die breker Barries En ons hardloop oor die duine deur die mense na die rocks N.C. met Barries agterna in sy speedo's en crocs Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie Speedo's en crocs, is verkeerd Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie Speedo's en crocs, is weird Vers 3 Dit raak stiller bietjie koeler daar's nog net n paar sambrele Ons soek jewelery en kleingeld en ons breek die sandkastele Soos ons wegloop van die branders l die lywe al hoe minder Ek en Labba kyk vir oulaas is daar iemand om te hinner Maar skielik uit die blou word ons omsingel by die rocks deur barries en sy chommies in hul speedos en crocs Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie Speedo's en crocs, is verkeerd Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie Speedo's en crocs, is weird Outro Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie Speedo's en crocs, is verkeerd Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie Speedo's en crocs, is weird

Top songs from Robbie Wessels
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!