Dit was prysuitdeling, die hele dorp was daar Kobus het soos altyd die beste gevaar Toe hy opstap met sy rugby prestasie Hoor hy konfedensieele informasie Hy kon uitvis, wat juffrou Muller in die skoolhoof se oos is Koor: Skinnidip saam my, maar nou as die skoolklok lui Skinnidip saam my, my bikini is te klein vir my 'n Periode was nog nooit ooit so kort nie Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie In ons drome was sy sonder haar bikini Ons het begeer, om haar woorde voor ons oe te sien gebeur Uit die boomhuis van Albert Kapide Sien ons die skoolhoof in sy army speedo Juffrou Muller met shampagne in die een hand Kaalbas op die trappie in die vlak kant Toe staan sy op,toe val die boomhuis met die woorde in ons kop

Watch the song video
Top songs from Robbie Wessels
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!