* e|-----|-----|-----|-----| B|-----|-----|-----|-----| G|--5--|-----|-----|--10-| D|--5--|--5--|--3--|--10-| A|--3--|--5--|--3--|--8--| E|-----|--3--|--1--|-----| Luister na die liedjie vir die regte strum (tokkel) Vers 1 1891, New Zealand Oos het 'n referee ontstaan hy's geprogrammeer, om 'n bok te keer en te bedonder waar hy kan sy kop is van hout, die reageer op 'n springbok se fout en die bokke raak benoud N.C. die ref voel fokol vir die groen en goud Koor * o, referee, referee, my arme broer gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer * want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer Vers 2 Pieter Van Zyl, Potchefstroom, het 'n bokkebond gestig hy't vas besluit, 'n ref sal skyt wat sy hand vir 'n springbok lig brandewyn op die trein, het die manne gebruik vir die pyn en Pieter se groot vriend Steyn N.C. het hom ge-dare dat die ref verdwyn Koor * o, referee, referee, my arme broer ons het jou gewaarsku, pasop vir 'n boer * want 'n boer het daai ding om 'n ref te wil moer veral as sy vriende hom 'n brandewyn voer Vers 3 1652, Securicor, het die bokkebond gaan lê Piet Van Zyl, het sag gehuil en vir sy liefste vrou gesê pak al jou goed, om gaan verdrink in die bokke se bloed maar sy vroutjie sê met moed N.C. Cornè Krige se wraak is soet Koor * O, referee, referee, my arme broer gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer * want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moooooeeeer..

Watch the song video
Top songs from Robbie Wessels
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!