Intro: deesdae is maar flou afgewater toe val 'n lig op ons toevallig toe val ons hoe later hoe kwater kyk op ou plakate hoe ons ouer raak snaaks hoe vinnig jy van al jou wiele en juwele kan ontslae raak gee ons net 'n oomblik los vir ons 'n gaping oë oop uit die as 'n nuwe asem ag ons belangrik gee ons net 'n oomblik oë oop iemand anders in 'n winkelvenster gesien en nie geweet wie dit was nie wie se gesig dit was ek kon myself nie herken nie ek kon myself nie herken nie ek het myself in 'n winkelvenster gesien gestap tot my bene soos stene kramp 'n siener in die suburbs sien niks 'n siener in die suburbs sien niks hier't ons van uitwerp werk gemaak hier't ons van uitwerp werk gemaak het jy ook vere gevoel ek het vere gevoel

Watch the song video
Top songs from Die Heuwels Fantasties
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!