Capo op 5 As die donker my kom haal En die here my nie soek nie As die osoonlaag vergaan En in 'n kandelaar van sterre val Begrawe my hart op Klein Tambotieboom En strooi my as oor die Bosveld-horison Jy het nie 'n graad nie En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar En die verte in van 'n krans af te staar Die gelukkigste wat ek ooit was Op die naat van my rug in die natuurreservaat Die wind sing my naam En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag As die donker my kom haal En die here my nie soek nie As die osoonlaag vergaan En in 'n kandelaar van sterre val Begrawe my hart op Klein Tambotieboom En strooi my as oor die Bosveld-horison Geïsoleer in donderweer Ver van die wolkekrabbers Net die atmosfeer wat aan ons kleef En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek Jy weet ek het nie Jy weet ek het nie Ek het nie 'n agenda nie Die gelukkigste wat ek ooit was Op die naat van my rug in die natuurreservaat Die wind sing my naam En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag SOLO As die donker my kom haal En die here my nie soek nie As die osoonlaag vergaan En in 'n kandelaar van sterre val Begrawe my hart op Klein Tambotieboom En strooi my as oor die Bosveld-horison En strooi my as oor die Bosveld-horison

Watch the song video
Top songs from Die Heuwels Fantasties
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!