'n groot, groot leegte hang oor die klippe en sand 'n leemte wat ons vasvang en dan tussen ons tuine beland ons sluk die spasie in om verveeldheid te oorwin en koekonne vir al ons kinders te spin daai deel agter die struike en die grens van jou erf waar net jou bure se diere inkom daar lê die werklike waarde van jou eiendom daar is te veel van ons hoe het dit onmoontlik geraak? om stilte te bekom snaaks genoeg vind ons vrede hierin dis moeilik om net alleen te sit daar is te veel mense en almal weet dit daar's 'n oop stuk grond kom ons bou 'n gat daarop 'n stoor vir ons huishoudelike stront ruimteboef vakbond vabond ingebreekte wilde kind kan jy tog ook net jou rus vind? ingebreekte wilde kind daai deel agter die struike en die grens van jou erf waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg daar lê die werklike waarde van jou eiendom daar is te veel van ons hoe het dit onmoontlik geraak? om stilte te bekom snaaks genoeg vind ons vrede hierin dis moeilik om net alleen te sit daar is te veel mense en almal weet dit

Watch the song video
Top songs from Die Heuwels Fantasties
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!