asemrowend wonderwerk vuurwerk wie wil werk die kroeg sit langs die kerk wie weet waar is al die gevaar al die gevaar is daar waar al die mense kom bymekaar aksie reaksie transaksie aksie satisfaksie wie weet waar al die dooie poppe dans al die dooie poppe dans waar al die kerke leeg staan wie weet waar is al die gevaar al die gevaar is daar waar al die mense kom bymekaar al die mense kom bymekaar sou jy wou sê jy was daar as ek wou sou ek sê my gou as jy sou wou sê my nou groepsdruk groepswoeps muurangelier of nie een van die bogenoemde nie vasvra regraai spitbraai blaarslaai dinge raak anti-sosiaal verenig rondstaan en op my eie rondval as ek wou sou ek sê my gou as jy sou wou sê my nou ek sou wou voel hoe dit voel om te voel ek sou wou voel hoe dit voel om te voel

Watch the song video
Top songs from Die Heuwels Fantasties
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!