kan ons hierdie ding doen kyk hoe dit voel gee jou oogknip hier of gee jy nie werklik om nie kan jy hierdie dier se hartsnare kielie en kyk hoe dit voel verskriklik versigtig ongeskik maar hoe ookal ek was opgesweep in 'n koue sweet emosionele parapleeg romanties analfabeet in 'n rofstoeigreep dis skokkend hoe ons almal drom om 'n ongelukstoneel romanties analfabeet in 'n koue sweet kan ons hierdie brein spoel vir 'n rukkie kyk hoe dit dan voel onder die kraan hou en wag vir al my sondes om af te was gee jou oogknip hier of sien jy nie werklik kans nie ek is die ongeluk waarvan ek vroeer gepraat het ek is die ongeluk waarvan ek jou al gewaarsku het maar wat ookal

Watch the song video
Top songs from Die Heuwels Fantasties
Playground Sessions Course Banner
Did you ever dreamed on playing piano?

Playground Sessions is a revolutionary new way to learn music and play the piano. No more boring courses. The adaptive videos automatically adjust to your skill level. Plus, you’ll receive regular feedback on your progress each week, plus a personal training plan from a professional piano teacher.

Start to play the piano instantly - and have fun doing it!